Die elande was opgemerk omdat die bul se horings vol grond was.Dit staan bekend as "Horning" Die bul druk sy horings in die grond met 'n skepaksie en dan is die horing vol grond soos in die geval.
Die grond was nat na 'n goeie bui reen en dit veroorsaak dat die klonte grond aan die horing vasklou.
Die foto's dui die proses waar die bul aan die koei se urine ruik "Flehmen aksie" - dit kan duidelik waargeneem word dat hy die urine ruik en proe en dan op die volgende foto lig hy sy lip op met die tipiese flehmen aksie.
Die elande was opgemerk omdat die bul se horings vol grond was.Dit staan bekend as "Horning" Die bul druk sy horings in die grond met 'n skepaksie en dan is die horing vol grond soos in die geval.
ReplyDeleteDie grond was nat na 'n goeie bui reen en dit veroorsaak dat die klonte grond aan die horing vasklou.
Die foto's dui die proses waar die bul aan die koei se urine ruik "Flehmen aksie" - dit kan duidelik waargeneem word dat hy die urine ruik en proe en dan op die volgende foto lig hy sy lip op met die tipiese flehmen aksie.
Goeie aksie foto wat die storie vertel en wys.
Ek kannie uitmaak watter dier op die eerste foto verskyn nie?
ReplyDelete