Sunday, December 14, 2008

Posted by Picasa

1 comment:

  1. Hierdie nie geidentifiseerde voel is op 'n grensdraad opgemerk tydens 'n heiningpatrollie. Volgens een van die veldwagters het hy opgemerk dat 'n laksman dit besoek het om die maaiers te vreet wat uitgebroei het nadat vliee eiers in die opgehangde voel gele het.

    ReplyDelete