Saturday, July 2, 2011

Kuifkoparend op droe boom

Een van die dinge wat in die Bosveld gebeur is dat hout in sakkies verpak word en dan "uitgevoer" word na Gauteng. Een van die gevolge is dat daar al hoe minder plek is vir roofvoels en aasvoels is om te sit.

Ons dink nie aan dit as ons die droe bome omtrek en uitkap nie. Dit beteken dat daar niks van die voels op ons plaas is nie en dan wonder ons hoekom.

No comments:

Post a Comment